Johan & Chané Home Page Banner
Top Theme Image
Top Theme Image

Johan & Chané

November 29, 2025 • Oudtshoorn, South Africa

Johan & Chané

November 29, 2025 • Oudtshoorn, South Africa
Johan & Chané Home Page Banner
November 29, 2025
Oudtshoorn
South Africa

Tentedorp

Friday, November 28, 2025
1:00 PM
🏕️ Tentedorp & Vrydag Verwelkomingsbraai Ons nooi julle graag uit om die naweek saam met ons af te skop met ’n ontspanne verwelkomingsbraai op Vrydagaand. Dit is die perfekte geleentheid om in te boek, bietjie te ontspan en mekaar beter te leer ken voor die groot dag. Verblyf is beskikbaar in ons tentedorp vir Vrydag-, Saterdag- én Sondagaand. Elke tent is volledig toegerus met: -Twee enkelbeddens (wat teen mekaar geskuif kan word vir paartjies) -Bedlinne -Kragpunt by bedkassie om fone te laai -Bedkassie en leeslampie -Gemeenskaplike stort- en toiletgeriewe naby geleë 💸 Koste: R2000 per paartjie vir die hele naweek 🕑 Inboek: Vrydag vanaf 14:00 🕙 Uitboek: Maandag teen 10:00 Meer besonderhede oor die Vrydagbraai sal nader aan die tyd gedeel word. Hoe om te bespreek: RSVP op hierdie webwerf dat jy die tentedorp gaan bywoon Betaal ’n 50% deposito van R1000 per tent (van die totale R2000) om jou plek te verseker Betaal die oorblywende R1000 voor 1 Oktober 2025 💳 Betaalbesonderhede (EFT): Bank: Discovery Bank Rekeningnaam: Du Plessis Rekeningnommer: 12158873297 Rekeningtipe: Tjek Takkode: 679000 Verwysing: Jou Naam / Tentedorp Let wel: Elke tent huisves twee persone en is volledig toegerus vir ’n gemaklike naweek. Tente is beperk, bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom. 🏡 Ander Verblyfopsies in die Omgewing As jy nie in die tentedorp wil bly nie, is daar verskeie ander lekker opsies in Oudtshoorn en omliggende areas. Indien jy hulp nodig het met besprekings of enige vrae, kontak ons gerus – ons help graag!

Vrydag Braai

Friday, November 28, 2025
7:00 PM–11:45 PM

Wedding Day

November 29, 2025

Buffelsdrift Ontbyt

Sunday, November 30, 2025
10:00 AM–12:30 PM
Buffelsdrift Game Lodge
Cango Caves Road,, Oudtshoorn, Western Cape, 6620, South Africa
(Op eie onkoste)